te veel tyd

Toe jy jonk was

Het die eenoogmuskiet se bek gewater … net so maklik soos

~n ‘Girl wat oor n ‘puddle’ trap

Nou Konsentreer jy maar die wortel bly slap

Viagra, and tiete wat saai … kan miskien n doeie voel, uit n nes laat val !?

“Resurrect `n bietjie ‘romance?

Hell, dit klink alright!

Probleem is nou erger, maar anders

Toe jy jonk was , was daar te veel meisjes, en te min tyd.

Wel dit was miskien waar vir sommige van ons samenlewing , `n waarheid”

Maar as ons eerlik moet wees, het die meeste ouens, en vrouwens, selfs toe(in hulle jeugd)maar net gedroom, en moes hulle maar self wortel rasper, en alleen pizza eet

Nou is dit ‘even erger’

Daar is nou tyd(vir party’ van ons), maar min geïnteresseerd in ons

En wanneer dit dalk gebeur … Maak assertief tog seker jy het n paar pilletjes in die spens

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s