Constepatus

Emmirates – Konstepatus (constipated)

Vlieg ons in Cattle Class , nou dat ons in Dubai, of Nigeria moet loop soek

Laat mens terug dink aan die SADF se boek

Paratus  – propeganda – van die eerste graad  –

Ons veg vir die Wit tier, en die Boere raad

Nee wag!   Goga was die nie  Pilatus?

Daar staan hulle, met wit hanne … en ons kry olie en bloed,

En kak stories saam met ons sewe dae pas

Toe die Politici ons blou boeties vir Suidwes gegooi het

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s