Groen oe’

EK het hoog gemik

Maar is laag gepik

Syt verby gery, op haar swart en silver XT 500

Ons was oppad na ‘n Mushroom dans

Hoog in die takke en plat op die vloer

Dit was alles onner die dekmantel van Love

En so begin nog `n transgression

En weer en nog en heen en weer

en te veel valse beloftes

Soos twee verlore jakkelse in die Wingerde

Sys vort

en Eks voort

Of is fit anners

Om?

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s