Jamstealer = middelman = verkoopsman = poeskop

Is Ja

Die wat weet

Vemy hulle

Hulle weet fokol, wat hulle(en ek wel weet) is dat hulle jou gaan (probeer)bullshit

Dis hoe hulle ‘ roll’

Hulle noem dit ‘ strategie’  = Business skill etc

Die vetgat dooskop met sy designer haircut

Die poes met sy Solar pannels in Newlands

Die doos met sy Virgin Active Muscles

Clucth-Plate Dealer Principle by harley (yuppy)Davidson

Hy’s die zelfde doos wat vir jou staan en lieg met `n tattoo wat se ‘ honor’

Die verkoopsman;

By BMW wat sy kwota oorskry

Die Kamera smous wat aan jou `verduidelijk dat jou goed gebruik is,

Maar wanneer hy dit verkoop word dit op Ebay as nuut gelist

Laat `n slegte smaak in die kaak

en

Toe die kak die ‘proverbial fan(belt) strike’

en ek/jy  terug is ‘ hoed in die hand’

Toe ieweskeilik is die Bargain van n leeftyd fokkol werd

Hierdie spesie is oorals te kry

Van die Kaap tot in Transvaal

Soos kakkerlak in die hoeke, en onner die houtvloere

Dis nou hulle tyd om uit te kruip

In fact, dis alkyd hulle tyd … om te sien waar hulle `n deal kan klink

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s