Penny for your’

Sondag aand

en Suid Ooster is noggie wakker nie, ‘guess there is something to be thankful for’

Maar soos die Koshuis vader om die hoek

Loer die heks Depressie met haar geel oe’

En dan dromme in die skedel

En daai stink asem realiteit slyp `n lem

Die ‘vrinne’ wat vandaag weer weg is

Nes laas week se reen

Vandag het die son net die bokop gebrand

Gisteraand was ammal ‘funny’ en witty,

En toe later was hulle amal dronk, en heelwat minner draagbaar

En toe kom die naarheid

En staar, en

Ore suis soos duiwels op piskrieke  verby jou siege jaag

Die pis le’ weer Geel op die badkamer vloer, en

Toe later le’ ek en rondrol soos n skuldige doos

Die stupid fokken yoga broek koek en

Spartel met my peephol heelfokken-nag

en Zombie-Penny laat die bulldog by die hek in

En eks wakker lank na Penny haar cigarette gerook het

Geen rus

op hierie godverlate planneet

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s