ho ho ho

Son kom in en

… Stof en klein stukkies afgesnyde leer le op die hout vloer, en

Gedachtes weer terug

Sit die ketel aan, luister na Waits … begin weer stik, en sny, en hopelijk,

Sal die leer sak OK uitkom

Dis winter hier in die Kaap van Storm ” beautifull’ dag …  hoor ek in my ‘imagination’ Soos  die meisie wat jy nou net eerste keer gesien het

Of daai een wat jy van droom wat jy nog nooit ontmoet het nie

`n HPN Motorfiets agter 6 inch bulletproof glas, sekere goed is so mooi

Hulle is altyd net buite bereik

die Perel in die palm van die Kerel

Sielsgenoot wat nooit arriveer

Of n kind wat wag vir santa Klaus

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s