Amal van ons is Hoere

daars ek toe weer

Buite my comfort zone

Tussen n klomp ‘ vreemdelinge,

Amal met `n drink in die hand

groupies wat praat, vol vertroue, vol wyshede, vol bravado

Ek loop na die balkon, kyk of ek die Renault kan sien … hoop die car guard hou die gangsters weg, my `leif is in die boot

ek loop terug Bar toe, bestel `n Vodka en Redbull, die surfer dude langs my noem die barman ” brother” … Ek wil net my drink kry en fokof

Na n paar doppe en amal lyk effens beter

my knie raak die een sagte vet girl se been

Syt met my kom chat

Ek wonner hoe sy kaal sou lyk?

Syt `n ‘ kind gesig,  en daars net genoeg rebellie in haar

Om owerspel te suggest

ek laaik haar

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s