My ‘goeie donner!

Jussus

Ons is maar redelik onnosel

Bang … Ons probeer wenners wees

Ons ouers bak koeke vir die Kommitee, en

Kam ons hare , en ons boorsel ons tanne

Die uitkoms gereel, Die pad aangedui, Die

Orrel speel, en die Dominee kom vir sy check

Lewe is vir jou uitgele

Stem en Skool lied word gesing

Jy Glo, want dis wat n goeie Christen doen

Geboek, vasgetypel, vasgestel,

Op die rak is daar plek gemaak

Kry jou badge, staan in die ry

Iewers het ek gesoek,

Maar kry net diezelfde leuns agter elke

Man

Vrou en kind

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s