mense en hulle ‘business

Ons is vertel van Adam en Eve
En
Daars n grappie wat ons gehoor het
Dat
In die Begin daar
Goeie mense was …

Maar hullen was skaars
Daar was ook
Die Slegte Etters
En
Hulle was in oorvloed

Deur tyd het die Mensdom gezoek
En gespartel
Poepe is geruik en drolle is in getrap
Bygelowe is geglo
en Gode is ‘gefabricate’
Hoere het Konings se ballas in wanbalans gegooi
Armes is deur die Kerk gebullshit, en die Pope en sy Poephol Pirates het jong vars holle misbruik
Van die slimmer ryk slinkse Fokkers het daagliks gemoor, gekul, ge’smile
N ‘ ge’Prosper’
Wyn plaase gekoop, en Vulstasies opgerig

Die armes het in die boorde druiwe gepluk, en op die trok van die Baas gelaai
Ryk dubbelken jakkelse en melk in tiete Blondes & Brunnets hang met Louis Vuitton
Pronk op Seiljag en snowboard in Franse Alpe
Pottebak’kery, is kreatief
Dinner parties gegooi
Filosofiese gespreke
Wyshede gedeel,
Oplossings vir die wereld is bereikbaar(off course)

Buite by die ‘ verkeersirkel snuif Grassypark gom

Die armes moet steel en noem dit survival
Die rykes steel ‘ beter, en noem dit Business

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s