veld`skoen

`n Kuit wat n veldskoen van binne brei
Bosveld kombuis oggend kaggel
Die draadloos wat boere muskiet kogel
Die vuur in die donga, klap van die kole
Beesmis vloer, Piet Retief Loius Tricharhdt
OUPA GROEITJIE GENERAAL en perd
foto bo die deur

n Piere Fourie, en Victor Galendez
Mamabas in die doring bome
Groen Jeep deur spinnen rakke
Die Bruin Brahmane bulkend oppad na die dip

Dae wat die hart aan vasthou veertig jaar later
So naby soos gister
Maar ook te ver
Oom Bekka en ons swem onner by die rivier

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s