Storm Water se Breek

Silver staan sy middernag
Ek staan daar aan die anner kant
Van die Glas
Daai tyd toe ek by die Playground deurman was
Die fatboy Harely Davison ge`parkeer by Motorcycle Toystore
Was 45 000 Rand,
Maar kon net sovel een miljoen gekos het
`n Droom soos oor de Bosveldt

En hoe vinnig spoed onze dae verby
Soos storm water na die wolk se breek
Die stad se skuim, en lente se reuk
Die voels vier uur oggend donker preek,
Kondig dag se koms aan
Oom Bekka en Beatrice op Makoppa,
Stywe pap en plaas botter
Witvoet en Piet die witbos kraai,
Rapoela en Kasper, en ‘ My Boesman’
Die Kraal waar die Beeste Bulk
Was netnou Net `n paar dae terug gewees

Onze dae,
En Onze Liefde
Wie ons is
Waar die soet Bosveld gras, en Vinke ons onhels en laat asem haal het
Al ons on ontbeerlike herhinnerhinge

Vannaand (hier in Iraq)hardloop die weggooi hond agter die bakkie aan
SY blaf, en hop
SY hardloop langs my soos ek met die grondpad ry

Die gedachtes kom deesdae weer gereeld
Bosveld en ons Liefde by die Krokodil rivier
Vanmore le Makopa reg voor die draai

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s