pyl uit die boog

Ek jou eenmal te veel gesien
Toe s die pyl uit die boog
En soos die ou mense gese het
Koel is deur die Kerk

Net voor drie, droom ek
Jy en ek sit langs mekaar, en daar uit die blou
Van jou oe
Vertel ons vir mekaar
Sweer ons
Oor die Groot droefheid
Liefde vir mekaar

Jy t daai Flinder op jou bors gemerk
EK het swael
Wat hoog bo kranse in die bloutes dans

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s