Dat jy moet weet

Ek sou graag wou he
Dat jy moet weet
Dat ek ook sterk kan voel
Oor die dinge soos liefde
Wil min daar oor praat
Die Mesn het die woord te maklik gebruik, en dit het die betekenis verloor
Klink dit effets simple?
Maybe

Kaptein Kaptein
Bosveld sons opkoms
Atlantiese blou Draai om die rots Te`Simonstad
Hoe mis ek Daai …
Dat ons is en was en altyd sal wees
Die Vierkleur
Ons drome wapper
Gereeld net na middernag

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s