‘wapper n drome” SWL

Stagger Lee Weber
26 March 2012 ·
Sy wapper in Drome
Sy dra n somer rokkie

Op die bal van haar voet
Maak sy n draai
Die Suid Ooster vloek
Die silverbank lok
Die see perdies
Roll en roll , en bly ver
Ek sien haar kaalvoet op wit sand loop
Ek sien haar oor die blink rooi glas rand se nek
Ek sien haar langs middernag
Ek sien haar in die Blare se geritsel
In die Herfs sien ek Haar
Ek sien haar op n tafel dans
Ek sien haar langs n Vuur met n Hot-chocolate
Op n ‘Whaler ‘ staan sy …
EK verloor haar agter n Hoe brander …
EK sien haar in my drome …
Sien haar om die hoek
verdwyn
Haar hare in die wind
soos die Vierkleur
n Vryheids Vlag
Sy wapper in drome

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s