Saad v de wielde hund

Die ‘conclusion’ … Saad van die Wilde Hond
29 August 2011 at 05:56
‘Ek lees die brief wat jy geskryf het, en ek ‘concur’ oor jou beskrywing …. oor al die fucked up mense, wat jou omring

Al die fucked up mense , wat terselfdertyd so bloody special in hulle eie opinies, en minds` is, wat altyd iets `clever `vir jou te se het … ens ens ….
Nietemin, wanneer ek jou woorde lees, oor al die fucked up mense, dan veskyn’ all my eie fucked up mense , ook aan my(die klomp fokkers hier, en die klomp naaiers daar, wat nie hulle skuld onthou, of betaal nie, nie hulle Woord onthou nie) …
Al die gesaamentlike Kont koppe, al die naaiers van ons fokken Planeet ….
Al die Poes gesigte by al die anner fucked up plekke,
Al daai plekke waar ek al was … en Al die plekke waar ons nog moet heengaan …
En
Al die Poes lappe wat ons nog gaan ontmoet …
All die sogenaamde ‘brekers’ in hulle Toyota Bakkies, of Wenners in hulle BMW’s
Al die fokkers daar, en hier,
En ooral ….. oor Die Pragtige wereld … Dik Gesaai … soos die saad van die Fokken Wilde Hond
Al die `fucked-up gesigte, `Sien ek hier hier` Vyf uur in die fokken oggend
Die Ballon Koppe Blitz voor my aangesig,
Soos n Fokken Visioen …
n Bad Wet dream …
n Vetgat Puisie gesig met n frot Parra, ‘ who wants to make love’
Soos …. ‘stale` milk in jou cerial,
Of goor Botter of jou Broodtjie …

All part of this ‘beautiful life’ … Maar dit is nie regtig n beautiful life nie … Nee.
Nie as jy die ‘itch` het nie,
Nie as jy die Durf van die vervloeke Rebel bloed het
Sou jou Donderse durf jou na eerlijkheid laat staar?!
Waar.s die sambok vir die rug van die swaap?

Onze Paintball warriors,
Onze jam steelers
Onze silwer Karre geparkeer agter hoe Sekuritiets Hekke
Onze Beville Sleete met Pastiek Tiete
Onze manne & en Onze Dames

Nes Jannie van de Plaas,

” Janne van de Plaas totter soos n otter hoeveel kos jou botter … ” Uh ? ” Sannje van de Stad …Opgerekte gat, Toe-genaai-de Kont … Tien sent n Pond”

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s