Halwe eier en `n lee dop

Half vyf word ek waker
en
Die pis druppels kontamineer
My binnebeen
`n Druppende tril
`n Onlangse ding
Grys hare en
Onensitiewe dissipels van ‘liefde
Die maan is half
En die weer draai

Die gedachtes wat teen die skedel slaan
Die frijnde wat kom en gaan
Die glasies geklink
Nou net die ‘residue van asems wat stink
Hulle gesigte wat smile
Op Faceboek
Middernag en my hol wat poep
Dit stink
Vrot soos eier

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s