word gesond

Ek het wel verander …

Maar dit het lank gevat

Die briek het vanzelf aangedraai … uiteindelijk! … sal sekere seker se?

P het gese, “Jussus, maar hy is fokken Sentimenteel!”

Koos Kombuis het my ge`entertain vir jare,

En toe het ek ge`realize, ek moet uit dit uit ‘snap’

EK moes ophou met my eie sentimentele liefdes soektog, en bullshit

EK moes die gedigte los,

Die getui ignoreer, en die Maan vergeet

Die weerberig kyk

Ek moes die realiteit aanvaar, en Het nooit gedink ek sou kon nie, Maar daar is wel wegkom kans vir party van ons …

Nou ry ek verby en kyk nie

Nou ry ek verby, en stop nie

Nou ry ek verby en besef dit was alles net my eie sentimentele siekte

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s