Candy Apple ‘

Hy`t gese Sy was `n Rooi

Voor die paintjob

Volgens die ‘advertensie `n Seventy Nine

Maar die Vin dui aan

Sy is `n 77

Selfde Bike, net `n anner kleur?
Met die een meisie wou jy in die hooi le

Hand aan hand in die reen loop

Maar sy’s vort

Weg geseil op `n seilboot

`n Nume Aangename ou ontmoet … wou ‘friend bly(met my)

Ek t gese,” gaan weg”

Sand is Suid gewaai

Ieder 1 loop aan

Nou en dan, wanneer die ‘guard drop”

`n Glimpse van daai papiersak

`n Dierbare Gemors wat wapper

In die wind

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s