Flash in the Pan

Die jong bulletjies se ballas is vol
Hulle stamp kop, en skouer
Hulle staan braaf by die Bar
Hulle piele is styf, en hulle biceps rond
Vol beloftes, en bravado
en so gaan dit aan …

Vet middeljarige mans groei n bokbaardtjie
Ry `n dubble cab
En kyk saterdag rugby
Die huwelik is dood, en die braai broodjie word in die bek ingedruk
Die biervrou tan topless, en Piet loer deur die bedroom blinds
Sy vrou Annabelle se hol is nou so groot soos `n mini,
Sex met n` walvis is onmoontlik
Hy Ruk sy wortel, gaan Vrydae vir `n Pub lunch by Teasers

Ou mans se ballas droog op
Hulle verloor hulle hare,
En hulle eens vol ballas het nou omtrent fokkol zip
Wel, sommige ryk ou doose se dokrtors skryf `n preskribsie, `n cocktail van Viagra, en testosterone,
en die ou aap dink dis die second comming

DIs daai ou by die gym, met die grys bors hare, en blom motief baggies

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s