Wag

Gesook en geroep
Geknieel en gebid
Ge-vas, en
Gehoop,
Kon amper sweer ‘jy was `
`n Positiewe
`Insurance’ verkoper Jood

Geknoop, en
Vasgevang …
En is steeds vas
Vas aan hierdie Ding
Wat ek is …
Wat ons is?

Die soeker van redes
Wat ons steeds mis
Betekenis
Onbetasbaar ver

Wag weke vir `n friend se pos
Wag vir die Lelie van die Velde
Soek `n bed sonner spelde
`n Vars blou water stroom
`n Onbetroebelde kind ‘se droom
Honger soos `n Iraqi Hond
Dors soos `n woestyn Bok

Wag all jare vir `n God se Plan
Het uiteindelik opgeggee
Op daardie storie
Die grooste leun
`n Droe tepel speen

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s