Grap van die lewe

Omsingel
dIE ZOELOES STORM DIE LAER!
dikvellige buffels VERGADER
Omring deur harde dop krewe
Uit elke Dinner Party Gat
Pop `n wyse aantal teewe

Grappie!
En J/Hulle se ek`s Grapjas Diedie
Ha-fokken Ha
Stuur my terug na Valhalla!
En met graagte fokof ek( toe)
Terug na my afgebrande brug
Terug na My songs
Terug na my `Midnight intoxication
Terug na die Loneliness express

Maar dis tog funny
Hoe dit is
Die wat nooit dink aan soek
Sweer op die Bybel
sE>Dat hulle DIE pAD gevind het
Dat hulle op die wen perd geweD het
En dat die nommer wel later sal in kom!

Die wat sweer hulle haat niks
Sweer ook hoe Liefde alles is
Die wat altyd vriendelik groet
Die met sogenaamde skoon hande
en MET Niemand se bloed(op die regverdige vingers)

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s