Waar`s die rewind button?

SOms moet jy jouself haat

Soms moet jy erken

Dat jou laggie stupid geklink het

Soms is dit goed om `n bietjie ballas te he

Te erken dat die tyd, die oomblik `n stupid oomblik was …

Dat jy jou naam gat gemaak het …

Toe jy akkolade van cheap chocolade verwag het

Toe jy kompliment na nog `n onverdiende vent or Flinder gestuur het, en gedink het die imbecile die selfde moes/sou doen …

Jussus! Fok

Hoe haat ek dit!

 

DIe gesegde ‘ perels vir die varke”

Ja

Ja, jussus … 

`n goeie beledeging, of `n Pappa Kilo was meer toepaslik

En nou hier, wens ek en kon terug gaan en dit vir jou 

gee,

en my 

Eer herstel

en my naam optel

 

Ons het regtig niks vir mekaar nie
wel
” jou fokken beauty is so vlak soos `n baby pool,
en hoe fokken blind was ek!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s