Geraas

Dis so stil

Dit raas

Middernag

1000 sogenaamde friende

meeste wou ‘jou ‘add’

Maar wat beteken dit?

Wie het ‘iets ‘? 

Wie het iets vir jou?

Wie stel in die Siel belang?

Waar is die sin in hierdie uur?

Wie sal vroeg opstaan, en laat gaan slaap

wie sal luister

sonner om te gaap?

`Cut en Paste`

 

So staan ons voor `n spiel met ons pens ingetrek

`Post` ons ons self portrait en

hoop dat die jong meisie

met die bruin oe

`n `Like` sal add

 

Maar , sy scroll verby, jou stupid post

Sy’s slegs  geintereseerd wie haar latest Foto sal `Like` …Wie sal haar vertel sy’s die Beste sedert gesnyde brood … Ha!
Wel, Sy`s `n paar seisoene weg van `ou koek …
Die wereld worship Glitter en chrome,
En balonne vol gwava heluim
Kraaie vlieg oor rubbish, Kraai op Twitter
Die ou uil sit en kyk vir die spul …
`

en So Raas en ‘Like’ `n honderd plus

Jong stywe komplimenteerende trille, wel haar latest …

Jong broer het gese

Die intimiteit gesoek bestaan nie

 

en
Ongelukkig was hy weer Reg

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s