hello 2013

Meeste raak besig
Ofte wel
Amal meeste van die tyd

Meeste soek;
Soek `n God
`n Redder
`n Lover
`n Teddy bear
`n Rede
`n Alibie
`n Fortuin
`n Blowjob
`n Soetwyn

Meeste volg
Luister na nonsense, en ignoreer’common sense
Behep met Kak
Trots op onetiese prestasies
Titles gewen
Kursus voltooi
Maatjies genaai
Saam vleis gebraai

Alleen is die nuwe Maat
Die muure gaap
en die internet vertoon n venster

Santie van tonder dans om `n paal
en gee vir jou `n strip show
en n ge polish’d wortel
alles verniet

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s