youtube blues

” hierdie woorde en sinne het ek iewers ge`erf,
maar die taal wat ek praat het lank reeds gesterf” KDP

Soos Duiwels die visioene
Deur die bome
Maanloose nag
Takke wat wind vervloek
WInd pluk venster raame
Daar`s n vuur
en
Die Miere masjeer oor die grass
‘n Spinnekop dans langs `n Oranje vlam

Maak die venster oop
Suid Ooster kom in
Pierre die Vredeburger gaan Kaappunt toe

Gister het die son geskyn
Die `girls was weer Jonk en Vars
en ek onthou
ons toe
soos ons gedink het ‘ ons was’

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s