Redder op die Wit Perd

Maybe vat dit
‘Talent`
Maybe is dit ‘Luck?
Maybe Maybe …
ANyway daars steeds die `lucky bastards`

Ons word vertel, van Santie en haar nuwe Pel
Ons word ge photoshop
ons is `n poep gevoer, en ons vra vir ‘ seconds’
Ons kyk rond
en ons Hoop …

Amal het eens gesoek
Jong tot Oud
Droe tepel Oujongs nooi
Nat agter die Ore
Twee duim Pielkop

Liegstories is verkoop
Van Eendag
en
`n Gelyke
en
Honde blaf vir `n kaas gekoude Maan
DIe waarheid is …
Net iemand wat ook effens mal is
Sou ooit
Met jou kon `relate`
Wie het Nog
`n Malle nodig?

Bly eerder
Sonder
Verveelde oe
Wat verby jou kyk
`n Gaapende Bek
In jou ‘ storie’

Jyt jou vertrapde perels om jou nek gehang
Kerk rokkie aangetrek
Moes
Eerder in jou Toring
Agter gordyn
gebly het

Swart ketel
Deksel onverdiend
Vlerk sleepende Uil
Maak wel `n Geluid …
Om en by middernag
Maar amal slaap
soos
Ou Grootoog
Oor die Peper boom
By begraafplaas duik

Jag alweer `n ‘fokken slang

Amal hoef nie
Saam te stem nie
Amal hoef nie te Wen nie
iemand wat tussen ‘ die crayon lyne kon lees?
Vuur – wynglas
Een beteken-volle sin!
`n Halwe woord
So gryp `n dromer
n Boerbok
`n Soete bessie

Oor daai Begre
en onner
in daai Dale
Na die grense van jou Aarde
Na die Pole van jou nag
na Jou OuMa
se Oranje visse

Naby die Ewenaar
In New York …
PTA Kerk Plein
Waar die duiwe
Bo op
Die standbeeld kak
Kalaghadie Kalaharie
Sterre hang
Krieke roep …

U2 het gesing
en die Wereld het hulle lighters laat brand
En hulle arms gewaai

Die love Hippies het drome verdraai, en vlinders gewaar
DIe son is ge`photoshop
Die psychic en die fairies
vertel vir mekaar mooi lieg stories
Van Hoop
Die leun is `Die waarheid”
Ons paint ‘by numbers
en Koop Birthday cards
by Cardies

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s