Pop Soldaat

Optiese instrument
Ingeneurs prestasie
& Versamel stuk
Drie langs mekaar
Le die Kameras
Op Chinese matras
Diep in Iraq
Noem dit ‘ vriende”
Beter as n kraan wat lek
Alhoewel 10% gedagtes
Battery Acid Kwas

Nikon Leica en
Fuji
Kaart teen die Muur
Cheap stort gordyn
in die kakhuis

Weer fokkol woord
Van Wereld
Geen e`pos
Fokkol golf-lengtes
en
Fokkol Sein

Goei ‘n dop
Verdof jou ellendes,
Versuip jou pein
Imagine ‘n `Wonder
Senorita Voluptuous
Perske tiete in a `see through` bloes
Maybe’n ticket
Na Argentinie

Elke keer hier
Drop Kick reality
‘n Paar daylights
Uit jou kossein
Jys `n wereld ver
Van jou Fortuin

Daars
Diepte in die Oceaan
Durf in
Sprokies verhale
Raggel De Beer het Minerals gehad
Ronda sal die Rock armbar
en?

Kordaat staan
Die Werfs Etter
Alleen

By die Farmstall
Eet `couples pannekoeke
Champaign by die troue
en
ELke dag lees
Oor
Die Pop soldaate
Oppad iewers heen

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s