Volk en Vaderland

Vir Volk en Vaderland
Mense se seuns is dood
Hulle kry ‘n vlag

Boetie gaan border toe
Kry ‘n Dear John
Reece se vrou ruil hom in
en so ook M se vrou
Warren,
Duncan …
DIe lysie groei deur die jare …
Blase op jou voete, en ‘n rug wat jou nou wakker laat le …
Maar vir Volk en Vaderland het jy jou kant gebring

Die selfde naaiers wat gese het die ANC is die vyand,
Het eerste in lyn gestaan, om die nuwe regime se gat te soen
Fok Judas Iscariot, vat n les by die Blou Bull

DIe Polititians was altyd die vyand van die voetsoldaat
die Doose soos PW en all die anner
Hulle seuns in ‘cushy numbers’ of vol bravado in Saldana 88
Kon nie die Marines se pas vat nie, word toe
‘n Offisier in die Bloujobs’
‘n Lekker tweejaar en naweeke by die huis …

Jy kan nie nou eers die ou Vlag laat wapper nie,
Jy word onmiddelik geklasiviseer’
So baie bullshit om te verteer …
Maar terselvdertyd moet ons lees van
Die Trots en eer
‘ Spaar my’

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s