Suzanne

‘n Booitjie hop soos ‘n speelgoed ding
Witperdjies breek teen die boeg
Verby Waters Edge vanoggend vroeg
Die oggend is blou – Die son nog agter die berge …
Voels in die boom by die begraafplaas roep
en Water`s Edge ‘ le daar onner, net n vyf minute weg?
En, skielik dink ek aan jou
In jou baai Kostuum’
Die dag toe jy omgedraai het,
om my op te tel
Was weer een van die Grys Depressies …
Het gaan stap sonner plan of raad
Verby die Tibetean Tea House
en toe …
Verby in die Blou Opel Stasie wa,
my gewaar, omgedraai, en opgetel
en toe saam Beach toe …

Daar evaporate my swart bui
Soos jy water in loop, soos
My oe van jou lyf af gly
ek het geen baai broekie, ek kyk net …
Dis een van die goed wat ‘n ou man seker op sy doodsbed onthou?
Jyt so goed soos Pudding gelyk
Liefde en perskes en kaalvoet `beloftes
dit alles soos weerlig
dit alles soos die son die grys oggend wegjaag
dit alles soos Leonard Cohen se song

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s