Cutch Plaat Ou Maat

Mens kan jou somtyds verstom
kyk na die fotos van die vet heroes op Facebook
en wonner ?

Die vetgat Actionman foto … ‘n dooie Ram en ‘geweer met teleskoop
‘n Paar Groot dik Helde met stywe lyne en modder op hulle bumpers
‘n Anner een met ‘n Pyl en boog, en ‘n dooie vark deur die hart geskiet

Hulle gee hulle self n tien uit tien
en often sal jy hoor
Hoe hulle n waitress sou doen
Natuurlik net as sy mooi was, en maybe n paar lekker kanne’ het
Die lelikste vet mans is gewoonlik groot wenners in hulle eie oe
Hulle kan ‘two step’ en Luister graag na Worsie Visser se treffers

In die Environment van die ex Watse naam
Is daar baie stories
Baie bakstabbing wat aan gaan, maar ‘vannaand ‘ by die ‘kole’ is amal friende!
Praatjies van `When We … ‘
Rum & Brandy die ‘poison van die vet pens Brekers
Hulle het altyd ‘n ‘Span’
en altyd n Plan
Hulle ry gewoonlik n bakkie, want net moffies ry rond in Uno’s
Hulle maak n vuur met een vuurhoutjie, en het n secret recipe vir n Pooitjie …

Die tipiese Clutch Plaat Afrikaner
Het die selfde ‘boring spreek woordelike se`goed,
‘Fok die moffie met die oorbel’ en “Meit naai, nooit weer nie …ha-ha’

Sondag sit ons in die Kerk

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s