Thank Cheepers for your fortune?

Op planeet naai mekaar
Is daar baie rumours
Sommige suggest `God cares` …
Sommige wonner wanneer hulle bootjie by die mond gaan invaar …
maybe die Jaar?
Hulle lees hulle Bybel, en
Vloek min,
Hulle skinner nie, hulle praat net die waarheid,
en sou dit ook voor so, en so gese het
Die self-geregverdige Rykes glo hulle is in Sy Wil, daarom dat hulle `goose down duvet` hulle sagte voetjies warm hou … Hulle is wenners, en Jesus is ook n Wenner, hy t op die derde dag die duiwel in sy poes in geskop …

Maar daars n flipside, too ‘ this coin’

vir die wat min geldies het … word dit ge suggest … Maybe you r just in Sin, or outside of tapping in?

Een Man se Cuppachino is
n Anner man se halwe brood
Party kan hulle agterstewe affee met dollars,
anner gebruik hulle vingers …
stink stukkende skoene en vuil broek,
Gebrande gesig met n cardboard box
by die
Verkeerslig
‘God Bless, and spare a few cents”
Unemployed, with mouths to feed”
Verby ry n ou met n Porche, sticker agter lees “Fuck the Poor”
In die anner laan sit n Plastiek tiet hoer, met Louies Vitton brille
in Haar Prada, skoon geskeerde guava nou net teryg van haar Manicured’ toonael afspraak
Wise beyond the years,
Doen Pottebakery, en
eet net Organic wortels en
Free range duck wat jy nou
by die Food Lovers Market optel

Party het geld gehad
gedink Cheesus ‘care’
Getuig van sy goedheid, en all daai Bull-dust,
maar nou is die Gravy traintjie weg, sommige moes af hop op Peron ‘ Realitiet ‘
Frinne het laaikwise opgedroog soos Mara se Pit

Vir die met die Bucks, is daar
steeds n Rogers
en
Ou mans met roseintjie trille, ry
met plat karre en
Opgestopte Barbie dolle verby
Car guards in
Campsbay

Vir die met fokkol = is dit hoed in die hand, en
collect n halwe eier
wat jy Cheesus voor moet Bedank!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s