wAT IS N REBEL?

BILLY IDOL & IGGY POP
BADPROP NIPPELS
IN N SEE BLOU TOP
HARDE TRIL IN JOU LIFEGUARD SPEEDO
EN
SANTIE SE PARRA SOEK DIE GOLFBALL (VAN TWEE CLOSE DANCE TEVORE), WAAR JOU ROSEINTJIE TRIL SE OGIE NOU LEK
VLOEK VAN JOU LIPPE,
EN N GOEIe LEFT HOOK

bO SAAM MET DIE kENNERS, TOE JY DIE TITEL WEN
EN ONNER SAAM MET DIE VERLOORDERS TOE JY BY JOU MA MOET GAAN BLY

WAT MAAK ALL DIE TOUGH BOY KAK NOU REGTIG SAAK?
FOKKOL
JY DOEN DIT VIR JOU SELF, WANT JYT GEDINK DIT TEL VIR IETS …
NOU IS JY N PAAR DUISEND BREINSELLE KWYT, EN
JOU LINKERKANT SE GWAVA CHEEK HET FOKKOL GEVOEL
ALL DIE HOUE TEEN DIE KOP BRING FOKKOL JAM HUISTOE
IN TEENDEL
DIE JA BROER en sy neefie,
SIT MET JOU JAM
agter sy elektric hek
en
SANTIE perske tiete …roos kleurige vol lieflike LIPPE
OP SY wenner TRIL
VANNAAND

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s