Vra vir ‘ n preskripse, maybe ‘ Valuim?

Bukowski het geweet hoe om die ‘Kuns’ uit
eerlik wees
Neer te skryf
Hyt gelag vir homself, en
gedrink vir die Pyn,
die perde gespeel, en die vrouens gebruik
Hyt sy eie `recipe gehad

Die Pyn = Waansin van die lewe
Die pyn van die gesoengel nuts aan die brak se Gwava
Die haas van die mal mense,
Haastig oppad na nerens
Die beledeging van die Lewe,
AL die waansinnige idees, en absurditeite wat blykbaar belangrik is …
Die mede burgers, en
Jamsteelers wat die lewe versuur van alle kante, op
elke vlak
Die ‘traffic,
en die Kak praatende DJ’s,
as jy durf die radio aansit …

Jyt n buffer nodig
‘n Hele klomp ‘tranqualisers’ …
anners blaas jy jou fokken breins uit,
anners sluit hulle jou in die ‘Spin bin ‘ toe, en gooi hulle die sleutel weg
Op enige dag, mag jy dit dalk ‘verloor”
Jou ‘sanity’,
waaraan jy met jou vingerpunte hang
Op dun dun ys skaats jy Maandag toe …
Jy dra jou helmet, en jou
gloves
jy drink jou Vitamienes
Jy groet die Tannie in 25

Jy try uit die pad van die brekers , en `wenners bly
Jy koop nie drinks by die Bar nie
jy praat nie met ‘mooi vrouens nie
jy los hulle vir die jong jagse stywe tril bokke
Jy skakel nie die radio aan nie, jy maak nie
‘eye contact nie,
Jy try eerder vir die voeltjies en wolke kyk,
Jy hoop die Citizens sal
ook uit jy paadjie bly

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s