0113

so ruk en pluk die Kaapse `Doktor`
vensters ruk in raame
deure kreun in koesseine
so waai die bliksemse wind die vakasie weg’
so skree die Suid Ooster
`fokkof huistoe’
0113
Kaap van Storms
Skree die takke kant toe

sand en plastiek sak trek noord
fokkof teen die spoed van verstomde knope
rokke ruk om boude van vetgat teewe
ou mans val om
geparkeerde karre word gesandblast
en toeriste wonner wanneer die wind oppou?

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s