Donner die K uit alles …

een uur donker oggend

November 2012

DOnderdag

Donnner nag

en die lewe donner

die kak uit ons uit

geen God as ‘n redder

geen xmas vader

daars rakke fol beloftes

boeke vol  aangeplakte photoshop tiete

maar jy kry weer fokkol vir Xmas

daarop kan jy nou al wet

Die 3 wyse manne

was toe nie regtig so wys nie

Heelwaarskynlik drie suiplappe

of drie Rastas dik gerook

wat n kak storie begin het …

Die Positiewe kant van die vyfrand coin se daars ook geen duiwel nie

Hah-ha

wie sou dit kon raai?

Bad Santa het garlic breath

en die kar guard intimideer ou tannies

Die vet Polisiseman moer sy vrou

en die Politician double park in Sandton

Die ex PF Poeskop suip brandy en rum in Iraq

EN die Britse Company stel nog ‘n Jamstealer as n Projek bestuurder aan

en so tik en tok

en fokkof nog n Jaar

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s