Pienk is die kleur van die Mes

iemand wat vir jou iets wys

wil gewoonlik ‘ iets anners wegsteek?

‘ Mutton dressed as …

 

‘n Jong Mammie, fiddle fit `jog` past die flat …

‘Semmie stywe en ek kyk na die seeperdjies

Die girl dra PIENK Gym outfit

SO?

Take Note, jou dom horney man …

Pienk en Geel, en pastel Biggie WOrst.

Geadverteerde Citizen Resep

Byt soos n Tarantulla …

Aangplakte `Maniere`

En fairweather’ friende

‘n Smile in jou gesig, en ‘n mes vir jou rug

‘n Kleur vertel jou wel, of nie?

Frilletjies vol orreliste gemeenheid

Groot Koek in ‘n Circustent

Designer Biskuit in LouieVitton

Daars spinnekoppe in die stad

Daars skerpejoene in die pad

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s