Terug in die wind

terug in die wind

terug in die dorp

terug by die ‘huis

loop ek laat middag,

gister deur n straat

terug neem die plukkende wind

na bloeisels en jeug

kamera as metgesel

in sekere opsigte die beste ‘companion

soos die son sak verander die patrone in die grass

en die skaduwees trek lyne van die horizon tot kerk se haan

kom terug met n paar fotos

Die Kaap is `Holland`s in November

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s