Op Berge en in Dale

Jy kan maar jou Sunset paint

Jou visioen deel

Jesus gesien in n wolk

jy kan maar dink ,

daars eendag Karma

Quote maar jou skrif,

Herhaal wat jy gehoor het

Goei jou coins in die kollekte box

Was jou foete

Vas, en Bid

Lees elke aand voor `lights-out` die dik swart boek

hou op alkohol drink

Groei jou baard

Vergewe jou ma

Honour al die ou tradiesies

Bly in jou baan

Staan in jou ry

Soebat Boontoe, en vra vir reen

Maybe sal God

Die Mielies die jaar seen?

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s