Pappa

ek sien n Klein seuntjie op ‘n plaas

Wit kuif in die wind

so wit soos sneeu

Sussies staan langs hom,

maar dis hy wat by my bly

Dis hy my Pa

My Pappa

n dam het vannaand hier gebreek

my vuil hart

my woede

spoel weg(vir die oomblik)

hoe haal ons al daai myle in?

Maybe sal die sterre ons n wens gun?

Maybe kan ons saam weer onner hulle staan

daar in die Kalahari

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s