Kole vir die Rebel, en Harpmusiek vir die Wyse

Die vuil Klippe laat jou struikel

n Sandvloei byt jou ballsak

Huishulp breek jou glase

Bimbo van Constantia met haar opgestopte tiete vat jou Parking spot

Jy sien n kind in ‘n rolstoel

Jy sien ‘n plastiek sak in ‘n roos boom

Jy sit langs n vet sweetende Lardass in Economy Class elfure oppad huistoe

Hare op jou rug

Poeier stof

Whats next?

 

Is dit wat God beplan het?

Of is dit alles Nick se skuld?

Daars tente en Parking lots

Daars ‘n `Message`

Die wat hou van praat

Die wat Weet

Moet vir die res vertel

Die 36 blaai CV

Die Gym Tshirt

Wit das

Hoofseun met sy Eure Klere

Orrelsite & Dominee

Hallelujha

Party was hulle voete vyfmaal n dag

Druk gesigte na kors

Se n Rympie

Herhaal n gebed

Staan daar op ….

Gaan haal ‘ AK …

Gooi n jong dogter met klippe dood

Ry oor die slang se kop’

Iets het iewers verkeerd geloop

‘ n Rukkie terug, het hulle gesweer hy`s God se Stem

Nou hoor ons hoe die Priesters jong seuns verniel

Jimmy en anner snuif n lyntjie wim

Maar Jesus vergewe, blykbaar

Gooi n paar dollars in die collection box

Dan wys Hy jou

Sy wil vir jou Lewe(God het blybaar vir jou ‘n halwe eier iewers louwarm gehou, jy moet net  in sy level intap’ 

In die mean time gaan die Duiwel jou Opfok

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s