Klim die leertjie

Moerse talentvol help

Jou fokkol

Leer eerder

Bruin knoopsgat

Lek

Moenie kwaad word

Speel die Game

 

Spoeg en polish

n Stink klippie

Kwaai bedonerde oe

Kry jou nerens

Of maybe onner n brug met vuil hare en lang naels?

 

God voel fokkol … (bid is vir kinders)

Jou talente maak n rak

Jy kyk na jou handewerk

Maybe n stuk honde kak?

 

Wereld vol wenners

Het gehoor

n Trevor en n Frikkie

doen goed

Electric Gate en Paved driveway

 

Back at the ‘Ranch’

Gehoor van groot boobs

in die parking lot

Kyk

Zahilla van Zimbawe

Na die silver karre

 

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s