Fairy Fable

Het nie aandag ge`gee nie

Nie in Afrikaanse Klas

of ‘Poetry’

Nee

Sit op Hoerskool banke

Droom van Motorbikes

En Brahmane’

 

Nie geweet nie

Nie besef nie

Hoe vinnig tyd aanstap

Hoe` dromer

Later sou berou

Storie van die lewe?

 

Baie Kak is verkoop

Phoney Fable Van n Doop

Bullshit stories al in die omte

Links Regs

Bo Onner

 

Grootse Leun

Draai om Liefde

En Vergifnis

Ou naaiers met baarde

Voorvaders en X-mas Father

 

Tik Tok

Iemand se hulle voel

n Fok

Of ‘maybe’ voel` hulle tog?

 

By Dinner, by n Party, By n ‘ Braai

‘n Dinner party

Vertoon  Hostess

‘n Designer Yoga Yogurt Sous

Maybe die wat se` hoe baie hulle voel

Die met die rubber tepel?

 

Bo is onner

Onner is Donker

Wolke greis

In die blou water

Swem n honger haai

Op die Weber braai

n Vermoorde Woolworths Kuiken

 

Uit stokkies hokke

Laat die `Newly Wed` d

Die Wit duiwe …

Ringe aan die finger

En so begin `another ‘
Fairy Tale’

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s