Aardkors kraak Maandag
`n Brommer brom
Wasp op n Pepsi ‘can
Vuilgoed bars uit swart sakke
Village hoener ‘pik `n klip
Hele plek
Ruik soos `n oop assblik
`n Hitte tussen oggend en Nag
Onvergifnis warm Kleef
Die Teef van herhinnering
Fotos van jou Boetse
Opgetrek na`die Panama kanaal
Lang goue lok hang verby
Love me jelly Baby
Heuwels van n
Suigeling
Advertisements