jy kan niks daarmee maak nie

Daars min oor

Min om nog te se

Dis reeds gese

Alles.

Dis alles uitputtend

Alles n gejaag na wind

Alles n effrot teen die ‘tide’

n Vergeefse effort teen n Tornado

n Mond vol stof

en n vel wat uitdroog

`n Dors wat nooit gestill sal word nie

‘ n Hemelse Empty

Wat die leun van JC nie can fill nie

Jy kyk om jou heen …

en dan sien jy …

`n Lee

False wereld

Vol phonies

Vol leuens

Vol wishfull thinking en clouds sonner reen

dis oor ‘vanity’ … orals orals orals … oppad na die checkout counter

oppad na die Gym …

In die spieels, en in die FB fotos van die dinee

Self glorification

Meritriscious bitches

Grootbek Doose in Sports-karre

Werk kollegas wat jou in die hol sal naai, so gou hulle n promotion vir hulle self kan organize

 As jy eerlik moet wees

is dit alles  n complete waste

Jy swem teen die stroom

leef op borrowed time

daars fokken fokken fokken min friende

Familie voel fokol,

Dis elkeen vir homslef … amal kak hier op plannet naai jou maatjie’

Niemand stell belang nie

nie in jou fotos

of jou gedigte nie

Jou weard ideas-Jou Kak stories- Jou politically incorrect Blah blah blah …

jy dink dalk jy’s great

maar maybe is jy ook maar net meduim well

jy s maar net nog een …

met n halwe eier

‘n Semi stywe

En n halwe bottel Jack …

 

Leave a comment