Chin chin ‘ double(dubbel) Mombakkies

Net genoeg ballas ?
Of maybe net te veel?
 
As jy minner gehad het …
Maybe sou jy dan …
Ook anners(en ander) kon oortuig …
 
Om;
Minner waves te maak( en minner waves gemaak het!)
En wie weet …
Maybe dan ook …
Sou jy  …
Hoofseun, of
Klaskaptein kon wees?
 

MARBLE POLISHING, EN BULLSHIT PRAAT MET MEKAAR 24/7

 
Die ultimate sell out
Die insult van die Corporate game …
Maybe as jy all vir jare en jare die kak leertjie klim, is jy nou al immune? 
Dit help as jy;
Vannaf geboorte
n Gat kruiper was …
n Jamsteeler word gebore … 
en
Ongelukking is daar meer van hulle, as wat daar worker ants is!
 
Of  … maybe het jy (net)oor die tyd jou eie beginsels ‘ge crucify’? …
Maar,
in meeste gevalle het mense(jy) maar fokken min beginsels om mee te begin, (sou dit blyk)
 
Sielle  all lankal uitverkoop, en versuip
`n Dik vel en n drankie met n Ou Pel (by nog n Barbeque)
`n Vet vals mombakies
en Lag vir die Baas se flou kak grappie ..
chin chin
 
 
Advertisements