Tier teen die tralies

Image n Ou skryf vandag op FB

Hy gaan sushi eet, en hoe great Kaapstad is

die ou met n Girlfirend met nice tiete

en sushi

en Kaapstad

en FB

 

en dans daar die dinner parties

waar die glasies

klink

en die koppe knik

en maybe stoot jou pel se vrou haar tiete teen jou, as hy (jou vriend) nie kyk nie …

en maybe moes jy haar qwar gekryp het

maar jy het nie

wou nie regtig met haar geflankeer het nie

nee

Twee dosein boring bithces

by verskeie alla Carte Dishes

ek gaan hardloop eerder tien Kays

en trek dan my draad

op die maat van

‘Cum drenched tits’

 

fok

julle roep liefde

en ek sien n mank

vuil kat

teen tralies

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s